Jongste aktiwiteit:

My Hart Se Uitverkorene

My Hart Se Uitverkorene.

Ek kyk af na jou rustige
gesig in ‘n diepe slaap en
ek wonder waarom het ek
jou liefgekry bo almal want
jy was nie die mooiste van almal,
ook nie die sterkste en akademies
die geleerdste van almal nie, maar
algaande besef ek waarom ek jou
liefgekry het bo almal, want jy het
mettertyd alles vir my geword en
uitgetroon bo almal met jou edele
hoogstaande lewenskwaliteite, en
my hart verower en sag hanteer so,
slaap maar rustig voort, jy is my hart
se uitverkorene——-

Janetta – Helena [Babs] ©




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed