My lelie
Dis Maart, my lelie
en dit blom hier in die Kaap.
Die eerste fynbostakkies
het – sagpienk – aan die bloei geraak.
En die vergeet-my-nietjies langs die dam
weerkaats weer vrolik – in die blouste blou
maar ék, my lelie
verlang nog allie tyd
. . . na jou.
© Carma Shaw
24 Februarie 2017
4 Kommentare
-
-

neels
Pragtig Carma
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Palet
Mooi