‘n Dun mistigheid
Sterre wat skiet in dikdonker nagte
rookwolke van mis vee
borrelend in vanuit die see
die wit duisternis gee mee
Saam met die wind
ry witperde skuim
met die son wat wasig skuil
agter ‘n seilboot wat suil
Wit is die wêreld
van outydse weë
en ‘n treurige wals
is die vroeë mŏresee
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.