deur Woordsmous vir Gedigte Merkers: Geluk, Liefde, Verhoudings Share: verwante: grond Die duif en die doop 19 Februarie 2019 522 gesien 0 Komentare 0hou van ‘n Nota op jou kopkussing (3) As ek die middagson se steek met my skadu oor jou breek sal jy jou hart vir my kom oopmaak sodat my liefde daar kan nes maak? ©Anton Bosch 24/11/2018 Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende