deur Woordsmous vir Gedigte Merkers: Geluk, Liefde, Verhoudings Share: verwante: grond Die duif en die doop 19 Februarie 2019 349 gesien 0 Komentare 0hou van ‘n Nota op jou kopkussing (4) As die son sak oor die westerkim En die donker teen die berg opklim Sal jy hier styf teen my kom skuil En jou hartseer vir my liefde ruil? © 11/12/2018 Anton Bosch Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende