Jongste aktiwiteit:

naaste

‘n man was gewond en swak
priester het verbygegaan sonder om te kyk
besigheidsman het draai om hom geloop
die laagste van volkere : samaritaan
het gekom en hom jammer gekry

elke dag word naaste geskend
mense ken nie eens meer hul bure
dit is te gevaarlik om te stop by ongelukke
mens kan nie meer help langs die pad
samaritaan wees het verdwyn

daagliks is daar ouers wat hul kinders verwaarloos
mense wat nooit ouers moes word nie sit daarmee
geen opleiding of toerusting om kinders te verstaan
geen hoop vir die wese en die verwaarloosde kind nie
volk gee nie meer ag op hul wat sy voortbestaan is nie

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed