Jongste aktiwiteit:

nuut

.
Hy het my duin nuut gemaak
sterk winde en golwe het dit gevorm
alles daarin rond geskommel en vervorm
die metabolisme daarvan nog so nuut en rou
verstaan is soms moeiliker as net aanvaar
oorvol gedagtes oorspoel my bewuste
moontlikhede breek sonnig oop
stralekranse omring my hoof
al is dit net ek wat dit sien
voel dit asof ek sweef
in nuwe lig en lug
dankie Here
dankie
elke
keer
.
©Teárlach




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak