Jongste aktiwiteit:

Oopvoublom

Die bye zoem by die oorhangkrans
oor jou wat my drome binnedans
en die windjie dra jou vel se geur
verbloem in die passie van jou fleur.

O, ek smag soos ‘n by wat na jou toe kom
om heuning te drink as jy oopvou blom
want dan sal ek nektarsoet bly fees
In jou liefde wat vir ewig mag wees.




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed