Jongste aktiwiteit:

orakel

orakel, orakel
waar skuil jou flagel
weet jy is daar êrens
wys my jou stert
ek wil dit gryp
dit uitsleep
wortel en tak
uitroei verwoes
ek sit reg daarvoor
trek jy die streep
trap jy daaroor
wys my jou slu kop
dat ek dit kan ontbloot
dit vasgryp en afsny
verbrand vir altyd
wys my
jou sleepsel
sluwe draak
sodat ek
van jou
voorbeeld
kan
maak

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed