OU BROEKJAGTER Opdrag 4
OU BROEKJAGTER Opdrag 4
Jy noem my ‘n ou (agterbakse broekjagter)
agter jou deur staan die ou manne jagter
wees versigtig wat jy van ander sê
jy laat my skaterlag jy gaan vinniger as ekke lê
jy noem my ‘n ou (agterbakse broekjagter)
leer sommer vinnig hierdie les
soos ‘n bok is jy klaar gekwes
om my siel heeltyd te verpes
© Eleen van Deventer Vorster
02/08/2018
Q
8 Kommentare
-
-
Loretta Szikra
Vertel haar Eleen!! So n agterbakse ou manne jagter...😂😂 Ek het dit nou geniet, goed gepen Eleen.
-
Callie Vermeulen
Pragtig Eleen.
-
Elroux
Mooi gedoen Eleen.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou deelname aan die Pendoring 2 / INK kompetisie