passie
passievolle lewens gaan verby
absolute adrenalien verterende ambisie
om iet te bereik – jouself en jou voorgangers
in blinkende glorie te kan oortref
spore van passie bly agter
diep spore van nagwerk en deurdruk
storm van goliathe – oorwinning so soet
verwesentlik in skete van vandag
passievolle oumens tye is mooi
lewe onder plooie en kreune te sien
slegs aanhouers kan hierdie stryd wen
bittereinders passievol geyk
Ó Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.