Jongste aktiwiteit:

Reën

Die dorheid van die aarde
kom lê stil binne my
soos ‘n simfonie
stemlose musiek

en iewers roer dit
waar ek en U ontmoet
my bossievlakte
U damme van oorloop

en sou ek die droë aarde
kon vlerke gee
tot dit eendag weer reën
sal my dorre vlakte vlieg
sy dors kom les
In U damme van oorloop
elke druppel seën




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed