deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Diere, Filosofie, Natuur Share: Related: grond 14 Augustus 2019 Die duif en die doop 19 Julie 2019 2 Maart 2020 42 views 0 Komentare 0likes reier eendag was daar ‘n reier hy het gerei en gevlei maar padda klou aan die klei mooi gestaan vir fotograaf se lens en stokkerig sy padda gevind met skerp bek wat skiet soos assegaai ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next