Renonkel
renonkel
“jou sjarme betower my”
anemone en peonies
gebind by naelstring
jou fluweel voorkoms
met vintage karakter
jou sagte lippe in robyn-rooi
nostalgies is jy
in poeierpienk en lila-pers.
© L Barnard 05/07/2015
7 Kommentare
-
-

Viooltjie
goed gedoen :-)
-

Okatopi
Baie mooi
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die INK gedenkbundel projek