retreer
golwe is soms helder
son strale skyn deur
visse vlietende skadu
seegras sleurend stil
water spoel oor sand
laat wit some skuim
wat spoedig vervaag
en lugblasies verskyn
so versink gedagtes
in donker leë stiltes
waar net swarthond
gedagtes publiseer
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.