Breekhart en eensaam …
terwyl jy na my gesig kyk
en dink dat jy die boodskap
in my oë verstaan
drup die trane uit my siel
wat breekhart en eensaam
v-e-r-f-l-e-n-t-e-r
voor jou staan
©desiréé
08.01.2016
3 Kommentare
-
-
Koos Elsum
Die ritme in die gedig is besonder. Hou ek van ń kort gedig, emosie is mos nie lang storie nie. Waarom so stil jy kan mos so plaas nuwe werk sodat ons kan leer en geniet. Ek glo ons leer deur te ander te lees en kommetaar te lewer. Ek het onderneem om ń kommetaar telling teen 10% of beter vd aantal eie plasings te onderhou. Kan ek jou vra om dieselfde te doen en so die Ink ervaring te verryk vir almal.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Palet
Mooi!