Jongste aktiwiteit:

skeppings opdrag

–
Spreuke 12: 10
“Sorg goed vir Sy diere, maar die goddeloses is wreed”
–
bestuur, beskerm en ontwikkel
alles wat Hy vir jou gegee het
laat jou hand die goeie doen
laat jou hart deur liefde
gelei word tot verheerliking
van Sy Heilige Naam
–
waar mens en dier
in simbiose saamleef
floreer die natuurlike liefde
word Sy skepping bewaar
word die mens in vrede
en in liefde gebaar
–
©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed