SKERWE
SKERWE
daar’s skerwe aan jou voet
en trane in jou oë
jou kosbaarste
het uit jou hand geglip
jy tel die skerwe op
en neem dit na die Heer
jy kom tot rus
in Hom
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Ina
Mooi!