skoon (Silwer)
in die ryptrap
van ‘n winterslandskap
trap die koue knars
genadeloos-genadig
sodat die lente se weerbegin
skoon kan wees
3 Kommentare
-
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Junie 2022 Winterlandskap projek
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Elizabeth
"genadeloos-genadig" - die woorde trek my. Lieflike vers Elmarie.