Jongste aktiwiteit:

Skoonmaker

Liefling
dit is altyd jou blou oë
wat my web
jou staar ontwaak duisende
vlinders in my maag
en jou mooi lag
‘n skoon witborsel
wat al die stof van
spinnerakke
op my swaar hart afvee.

Silwer




2 Kommentare

  • Anze

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2022 – Liefde (OOP) projek

  • Koos Elsum

    Mnr Kochk waarom die blou oë, dit vernou die gedig na mense met blou oë, waarom laat val jy nie die kleur en dan pas almal se “skoonmakers”. Dan ook in die reëls “wat al die stof van spinnerakke” hier sal die wegvat van “van” die gedig verruim Die “Silwer” is verlore in my eenvoud ? Net bietjie kommetaar 👴🏻

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed