Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Soek Tyd

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 21 November 2022 Aantal woorde: 38 29 Kere gelees 4

weet vuur dade
die weier lê
in verkeerd verstaan

bly soek
al laat dit donker
as al ligpunt bly

die soeke spel
plaas geen eise
dis vet pret

dof trek alleen
in die dore karoo
alleen op ń donkiekar




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 597
Kommentaar telling: 168

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Pharos - Trotse borg van INK dig/skryfkompetisie

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 204 gaste aanlyn

Bydraes – Argief