Jongste aktiwiteit:

Sonkring

in ‘n ekstatiese oomblik as ek vlerke kry
soos ‘n arend op stromings van die wind kan ry
of soos hermes met gevlerkte voete
my van graviteit kan bevry
bevind ek myself soos ‘n voël in vlug
sien ek die slotsom van my bestaan
in die sonkring van die lig




12 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Rika Gerryts het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • HENN het ‘n nuwe publikasie gemaak