Stad van Redding
Daar verskyn ‘n nuwe Ster gaan staan oor ‘n krip in Betlehem
Hier word Die Koning gebore in die krip neergelê in Betlehem
Goud , Wierook en Mirre voor Sy voete gelê in Betlehem
Rampspoedig ,gekners en geween van moederharte
wat kinders verloor in Betlehem
In Nasaret leer Hy spykers slaan as timmerman ,
water word wyn en wyn word die bloed
van Redding uit Betlehem
Spyker en houtkruis bring redding kosbare Bloed van Betlehem
Genade op genade my Redder het gekom uit Betlehem
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.