deur Woordsmous vir Gedigte Merkers: Geluk, Huwelik, Inspirerend, Liefde Share: verwante: grond Die duif en die doop 13 Desember 2018 416 gesien 2 Komentare 0hou van Sterreruiker Ek wil die maan en die sterre pluk en in ‘n ruiker net vir jou rangskik… © 13/12/2018 Anton Bosch Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
See-Jay-El
Wat 'n pragtige ruiker sal dit nie wees? Die wens om die onmoontlike te doen, verskerp die intense deernis en liefde wat in net die laaste paar woorde opgesom word: "net vir jou..." Meesterlik, Anton!