sterretjie
as jy my op jou skouers tel
sal ek kan verder reik,
op verby die hemele
tot waar die sterre pruik.
ek strek en kreun en maak jou seer
jou gesig trek van die nare,
daar pluk ek toe die mooiste sterretjie
en sit dit in jou hare…
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.