Jongste aktiwiteit:

stil

“wees stil daar gaan ‘n man verby”
vroeë oggend misreëntjie
maak my siel juig van genot
elke druppel seën word ingedrink
ek juig saam met die droë veld en bos
my hart bons van innerlike genot
selfs die son skyn met blydskap
wanneer Sy skaduwee
oor die landskap trek
wees stil, dink diep
die jaar is jonk
stap reguit
staan sterk
hou jou
by jou
lees

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed