deur Woordsmous vir Gedigte Merkers: Hartseer, Hunkering, Liefde, Teleurstelling, Verhoudings, Wanhoop Share: verwante: grond Die duif en die doop 9 Maart 2019 501 gesien 0 Komentare 0hou van STRIKVRAAG Kan jy steeds snags in sy arms lê en my die vreugde van jou hart ontsê of kan jy regtig sê jou hart is myne al is jou liggaam aand vir aand nog syne? ©Anton Bosch 08/03/2019 Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende