Jongste aktiwiteit:

Suikerbos ek wil jou hӗ

Kyk hoe eensaam staan die suikerbos
teen die berg se suidekant
hy is maar te dankbaar
om die son se strale te sien

Wanneer die maan
onder die nag
se wolkombers uitrol
kronkel-kronkel die rivier
sy eensame gang

Soos die vloei
van wyn
ritmies vedwyn
sag-sag kwyn




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed