
swart
bitterdors het gif gedou
agter skilderbontblou
vasgehou
swart verswelg die sagtheid
verbrand jou tong in gal
©VonVillon
3 Kommentare
-
morne du preez
Kragtige mooi vers. Bly om jou werk op Ink te kan lees Von.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2022 Liriese projek