DIE DAGGA EN DIE DWELM KULTUUR IN SUID AFRIKA
(Hierdie is my eie ondervinding van ‘n Suid Afrikaanse dwelm kultuur waarvan ek deel was vir ongeveer 35 jaar, hierdie is ‘n uitreksel uit my biografie REDE OM TE GLO) DIE DAGGA EN DWELM KULTUUR IN SUID AFRIKA Vanaf die sestiger jare tot in die laat sewentigs het die dagga en dwelm wette swaarder geword […]
Ontsnapping
(goud) Ek lê in my armbuurt saam met ryk mense en ek hoor hoe baldadig hulle in oorvloed lag en rondval dronk gesuip aan hul eie ego’s al wat ek wil doen is op die rug van ‘n wilde perd spring ‒ verkieslik ‘n bloue met reënboog vlerke en hierdie plek van lyding agter my […]
Grendelstaat
Grendelstaat Ten minste het wegbly nou ‘n naam – iets buite ons beheer. Die daaglikse dobbelspel van terloopse kontak of my wonder en wroeg oor die geensiens in weke, verval. Maar steeds maak jou stilte my mal. Hoe wens ek ons bestaan was en word vir jou en my grendelvry. ©ASvdMerwe April 2020
Voor Die Koebaai
Voor Die Koebaai Vers 1: Ek sit en kuier hier saam met jou Terwyl ek jou hand vashou En ek voel effens blou Ek voel effens blou Vers 2: Ek het so lank gewag vir hierdie dag Om uit die niks op te daag Nou waarom wil ek dan huil Wat is fout met my […]
Ruimtetuig
Ruimtetuig Vers 1: Soms kan ek dit voel Aan my lyf Ek het genoeg gehad Van dié plek genoeg gehad Vers 2: Die wêreld voel so vreemd Als het verander Elke dag is dieselfde Alles is oud Voor-Koor: As ek my eie ruimtetuig gehad het (x2) Koor: As ek my eie ruimtetuig gehad het Sou […]
Die Duisendste Keer
Die Duisendste Keer Vers 1: Ek wonder vanaand Waar is jy Ek wonder alweer Dink jy nog aan my Vers 2: Of is daar ‘n ander ou Iemand wat jou styf vashou Iemand wat jou laat vergeet het van my Jy sien Koor: Dis vanaand die duisendste keer Wat ek dink aan jou En ek […]
Woestyngebed
Ek is ‘n wilde Kalahari kind vaal verlate vlaktes verf my spore dansend saam met sonbessies in die wind gannas en brakbosse lag in my ore en duskant vandag se skraal ure soek ek jou nogsteeds soms in my drome met dor hande; selfs in koue vure tussen klip-koppies en kokerbome en ek wens dat […]