Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 46)

– hul harte verlang gevries op beeld van droomland gelofte land – hul harte veg teen verandering teen hulself en kode verlore in self-stryd – hul sal eerder vlug as veg vir vryheid terug na bevange tyd najaag van idilliese – hul is lank nie meer trotse volk van gelowiges wie se vuis ‘n bars […]

skryf oor jou lippe wat weet die dood van woorde soos jou stilstaan bewegings asemhaal in jou asemlose wese en jou drome nog van papiervliegtuie droom wat weet dooie woorde en skynbare waarhede jou nog soek skryf oor jou lippe woorde gaan dood woorde word gebore dooieleefbarewoorde leefdooiewoorde uit stiltesgebore oor al gisters drome ©Morné […]

in my drome swem gedagtes rond ver in die hemelruim verby reik ek uit na die sterre en vang hulle een vir een op die melkweg langs waar jou hande my omvou tussen wolke sweef ons heen soos ingelegde sterre gebotteld ons oë vasgevang flikkerend glimlag ons breed vir mekaar die soetsmaak van liefde opgetower […]

vergryp jou nie aan drank terwyl jou lewe aan skerwe spat diep gaan lê die stank die euwel laat lê jou plat walglik is dit in die oë van ander slaan jy jou eie naam met ‘n plank nooit sal jou probleme verander want dit eindig op met stank vir dank terwyl jou liggaam die […]

Ek wil jou in ‘n bottel bêre in die binnesee van my siel sodat ek eendag weer kan onthou hoe jy my hart laat klop het toe lig deur my vingers wou glip toe vryheid in my om my vlerkloos gefladder het toe my spore soos wasemwolke tussen sonverslaafdes verdwyn het want sonder dat jy […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed