Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Diere"(Bladsy 20)

Vark op die strand In Tanzanië was Sondag gewoonlik strand-dag, net ná kerk. Ons het sommer die strandgoed ingepak en onmiddellik ná die kerkdiens gery om die res van die dag luilekker te baljaar en te ontspan. Een van die gewildste en veiligste strande, was South Beach, net so vyftien minute se ry suid van […]

Benny en braaihoender Goeie raad vir enigiemand wat in Afrika reis en in die straatrestaurante wil eet: Kyk hoe besig die plekke is. As restaurante besig is, dan koop hulle nuwe produkte in, anders word Maandag se braaihoender Dinsdag se hoenderkerrie en Woensdag se hoendersop. Ons het by vriende uitgevra en is uiteindelik verwys na […]

James Bond en die Stomp-aap Zanzibar is die enigste plek ter wêreld waar ʼn mens die Rooi Stomp-aap (Red Colobus Monkey) kan sien. Eks nou nie ‘n aapkenner nie, behalwe vir my tuinwerker, maar hy’s darem nie so skaars hier in Oos-Afrika soos die stomp-aap nie. Mense betaal baie geld om na Zanzibar te reis […]

soos kalkoen in die gras lê ou jonas op sy matras voor wei ouman se skape jonas wil eers klaar gape oor rant kom ouman te-perd gallop met ‘n waaiende stert vier sit ouman ben penorent tel hy skape en kry die prent jonas hoor te laat en laat vat ouman swaai kort peits se […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed