Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Droom"(Bladsy 19)

Waar die blou see se vingers nie raak en skuimlose duine lê sal die albatros sy winde voed onder ‘n veergeplakte kim weerkaats naak skadu’s in die palblou heelal seeblou lug oor die donker droë kruin diep in sy stille gewaar sy stem, die ewige staar in die toneel van die nagtesang kom die kil […]

In nag drome kom die anderkant as vele vreemde gebeure onbekende genote met kort vreemde lewens verhale. In dag drome flits deurdie werk gewoel gedagtes en prentjies van enige plek, ervarings as hier. Wesens so verskeur tussen nou en dan verskilder drome dag en nag na wil wees altwee is onwaar.

Hier onder die knus ou wilgerboom wat lui-lui sy takke slepend wieg in die wind waar ons as kinders kon speel en gehieme deel mekaar se sorge en wonde (met omgeedrukkies) wegstreel wis ek lank reeds jy’t vergeet van vrolike sonskynsomers en koesterknus winters jou menswees reflekteer ‘n seerkrykant teen onthou se skaduwand maak oop […]

Ysterwiele skree tot stilstand by Brackenfell se stasie. Die suidoos maak amok vanaand. ’n Vliegtuig vlieg verby. En ek verbeel my ek vlug saam na ’n ander plek en tyd waar ek verdwaal in die idee van ’n skynrealiteit – ’n plek waar ons twee saam kan wees sonder huiwer, sonder bang (’n subbewussyn) in […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed