Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Familie"(Bladsy 38)

EK ONTHOU ALLES spatsels van my kindwees speel soos ‘n film voor my siele-oog verby jou skaterlag vir ons speletjies entoesiasme as jy popklere brei sien jou skulpies bewonder op Jeffreys se strand sien jou onkruid uittrek vroegoggend in die tuin hoe jy melktert maak in die kombuis die reuk van Kersfees dwarsdeur ons huis […]

kinder hartjie klein en teer vra vir liefde meer en meer hoor jou stemtoon mamma voel jou vaste hande pappa kinder handjie klein en sag voel jou wanneer jy ook lag hoor die deernis in jou stem voel jou kwaad aan soos lem kinder lewentjie skoon op slyt skryf jy lewenswaardes daarop positief sodat jy […]

moet verdien word so sê die wat glo weet outydse waardes sê ander vroeër was kinders opgevoed opgevoed met respek vir ouers anglikaners se invloed vermeng norme word gewysig bestuif vreemde stuifmeel gebring nou moet respek verwerf verdien en gekoop word kinders skryf nou voor ouers se sout is laf met milennium is waardes uitgegooi […]

sweef meeu weer vanoggend sy swiepende tog neem hom oor deinende golwe wat strand toe mik sonder enige inspanning lig hy homself oor sproei van wind-perde wat vrolik spring sy eensame vlug raak ‘n wysie in solosang met hier en daar ‘n skerp skreeu geluid so asof hy vas haak en herstel so haak mens […]

stadig kom ruiter deur bosse stewige trippel-draf wit hings maanhare waai lewend gespits effense runnik-proes teen gewig versigtig oor klippe van stroom trap hy en drink neusdiep water stap dan voort met nat stiegriem en stywe toom wat sy kop ophou oorkant begin hy weer draf-gallop viere wakker hoogtrap pas versnel ruiter hang half skeef […]

ONS BLOU BULLE VERS 1 Ons Blou Bulle, hou van rugby ons Blou Bulle, hardloop met spoed verby ons stap saam, na die rygby baan om ons Blou spannetjie, by te staan VERS 2 Ons Blou Bulle, hou van rugby ons Blou Bulle, hardloop met spoed verby ondersteuners, wat blou truie dra ondersteuners, wat die […]

met diep blou see agter hul formidabele drakensberge riviere om oor te oorbrug voor hulle – het hul getrek met diep blou berge agter byna droë riviere voor ons het ons al begin terug trek na vrye lokkende weskus hier aan die voet van berge met voete in goudgeel sand staan ons rug teen die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed