
kleuter hartjie
kinder hartjie klein en teer
vra vir liefde meer en meer
hoor jou stemtoon mamma
voel jou vaste hande pappa
kinder handjie klein en sag
voel jou wanneer jy ook lag
hoor die deernis in jou stem
voel jou kwaad aan soos lem
kinder lewentjie skoon op slyt
skryf jy lewenswaardes daarop
positief sodat jy nooit sal spyt
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.