Geloof wat werk (Meet Him in the Valley)
stil het ek geword my God diep ingewortel in my binneste gegrond aan woorde vasgevang in die woord vyftien jaar langer vir Hiskia my vraag, Here is dit my boodskap? as dit is Jesus dan glo ek dit met my hele hart vasgevang aan tyd in my liggaam breek ń vuurwarm gevoel en die blydskap […]
Volhard
Volhard geskryf deur Dale Penderis © 25 Mei 2022 my siel ken van winter weke aaneen, grou en grys dis wat die terugblik op my lewenspad wys maar nooit wil ek dít wat ek moes ly verruil vir n lewe met geen betekenis daarby want op elke moeilike pad wat ek deurstaan deur die krag […]
DROOGTE – Lank, lank gelede
[Het ek reg verstaan? Is die droogte verby? Gedeeltelik miskien? Elkgeval, hierdie staaltjie het my skielik tebinne geskiet. Gesondheid en ‘n lang lewe, wens ek julle. GvT] DROOGTE – Lank, lank gelede België is ‘n besonders merkwaardige landjie. Eintlik is dit nie ‘n land, een land nie, maar twee streke van twee buurlande wat uit […]