Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geluk"(Bladsy 64)

kinder hartjie klein en teer vra vir liefde meer en meer hoor jou stemtoon mamma voel jou vaste hande pappa kinder handjie klein en sag voel jou wanneer jy ook lag hoor die deernis in jou stem voel jou kwaad aan soos lem kinder lewentjie skoon op slyt skryf jy lewenswaardes daarop positief sodat jy […]

geskep uit vlees en bloed rein herskep in die Gees salig is die armes van gees hul behoort aan Koninkryk sonder gesofistikeerde denke sonder te veel boeke kennis sonder ongehoorsaamheid slegs strewe na verlossing kind in gees volwasse in vlees heerlike salige vreeslose lewe alle vrese in Sy hande geplaas alles anders is gejaag na […]

met eerste-lig was hul altyd waaksaam wanneer sonstrale oor bome begin skyn paraat het elkeen daar gelê en oordink gedagtes terwyl oë na beweging soek laat duister nooit Sy Lig in jou verdoof jou lig altyd skyn in parate bewustheid altyd gereed vir alles wat na skadus lyk al is jou lewe smartlik en treurig […]

sweef meeu weer vanoggend sy swiepende tog neem hom oor deinende golwe wat strand toe mik sonder enige inspanning lig hy homself oor sproei van wind-perde wat vrolik spring sy eensame vlug raak ‘n wysie in solosang met hier en daar ‘n skerp skreeu geluid so asof hy vas haak en herstel so haak mens […]

Vir jou wens ek ‘n kerstyd gevul met vrede, vol van lig. ‘n Tyd waarin geloof jou treë op elke toekomspad sal rig. Ek hoop dat inner blydskap in hierdie mooiste feesseisoen vir jou ‘n metgesel sal wees in al jou late en jou doen. Nog ‘n jaar sal haas verby wees – ek wis […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed