Jongste aktiwiteit:

daglig

met eerste-lig was hul altyd waaksaam
wanneer sonstrale oor bome begin skyn
paraat het elkeen daar gelê en oordink
gedagtes terwyl oë na beweging soek

laat duister nooit Sy Lig in jou verdoof
jou lig altyd skyn in parate bewustheid
altyd gereed vir alles wat na skadus lyk
al is jou lewe smartlik en treurig donker

winde van verandering kan oor jou spoel
golwe dreig om jou heeltemal te verswelg
dan red eerste-lig waaksaamheid steeds
gereed om verdedig in aanval te omskep

dissipline wat karakter bou is nou skaars
eerbaarheid en integriteit byna onbekend
word weer paraat leer uit Sy ewige Woord

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed