Jongste aktiwiteit:

aangenome kinders

geskep uit vlees en bloed
rein herskep in die Gees
salig is die armes van gees
hul behoort aan Koninkryk

sonder gesofistikeerde denke
sonder te veel boeke kennis
sonder ongehoorsaamheid
slegs strewe na verlossing

kind in gees volwasse in vlees
heerlike salige vreeslose lewe
alle vrese in Sy hande geplaas
alles anders is gejaag na wind

familie-vaste norme en sedes
geboorte-reg erkende verlede
bittereinders in hulle geloof
hartland-mense van ons land

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed