SAAM IN ONS LUGBALLON
SAAM IN ONS LUGBALLON Vers1 Ons sweef saam in ons lugballon gestreepte lugballon onder die son hoog oor die goue strale van die horison In ons mooiste groot lugballon Vers2 Ons sweef saam in ons lugballon gestreepte lugballon onder die son Tussen die sponsagtige sagte wit wolke skyn die son met sy goue golwe Vers3 […]
MY BESTE KEUSE
MY BESTE KEUSE Vers1 Jy is die beste keuse jy vervul my diepste wense wil jou, altyd by my hou want ek is so mal oor jou Vers2 Jy is die beste keuse jy vervul my diepste wense leer ken my swakste punte leer ken my sterkste kante KOOR: Moet mekaar nooit verwerp nie ons […]
Sê my asseblief
Sê my asseblief? Vers 1 Sê my asseblief? my enigste hartelief vanaf heel in die begin het ek jou vir ewig bemin Vers 2 Sê my asseblief? my enigste hartelief ons kosbare jare saam het dit vir altyd goed gegaan Vers 3 Sê my asseblief? my enigste hartelief my liefde is net vir jou dit […]
ONS TROU FOTO
ONS TROU FOTO VERS 1 Ons Trou fotos, is geraam ons twee liefies, is nou saam dis liefde, wat dit aan my doen My Bruid, mag ek nou vir ewig soen VERS 2 Ons Trou fotos, is geraam ons twee lefies, is vir ewig saam my bruid, kom langs my ingeskyf Vandag gaan ons in […]
Jou skoene hoort onder my bed
Soggens ontwaak ek – dankbaar vir alles wat ek in jou het Geëerd om te kan wakker word met jou skoene onder my bed.
Ek is niemam
Niemand sien my meer of weet wat my hart begeer miskien iets heel eenvoudigs soos om net te luister na jou stil onegalige hipnotiese asemhaling koesterend in die lumier van ons kamer Niemand sien waar ek faal of weet waar my gedagtes dwaal miskien op ‘n vreemde kontinent met jou donker silhouëet afgeëts op die […]
Emparikus
Sy het jou hoogtes gesien van naby gewoede weerlig hoor blits uit die hel donder gehoor in jou stiltes sy ken jou sy hoor jou ook miskien volg sy die verskuilde toekomsspore in jou oë; daggestaltes van die geel skynsels in jou son. Soms glip sy terug in die gleufies van jou spinnekopweb oor haar […]
Die lente koningin
Geil groen blare en blomme blou kaalvoet op ‘n slingerpad deur son en wind verdwaald en vroeg verrinneweer Daar wag sy in die reën en sê onwillig met ‘n kreun maar somer son hou niks van my sug sy met ‘n straal van groen Gee my ‘n groen hemel ‘n mondvol hemel smaak vir te […]
RYE SPORE
RYE SPORE Vers1 Rye spore het ons op die strand geloop Jy het rye spore deur my hart geloop Voetspore, diep in my siel gebrand Jy het sagkens in my hart beland Vers2 Rye spore het ons op die strand geloop Jy het rye spore deur my hart geloop Kyk in my oë so skaam […]
Eva se lente
As jy weer minne-woorde skryf onthou om nie te vergeet van haar lente wat oor jou siel dryf wat die nadraai van jou winter te ontleed Op die sesde dag was alles mooi en dit was winter en skielik net lentegeure toe Hy jou ribbebeen deur haar gooi ontwaak jy in ‘n paradys vol geblomde […]