
ONS TROU FOTO
ONS TROU FOTO
VERS 1
Ons Trou fotos, is geraam
ons twee liefies, is nou saam
dis liefde, wat dit aan my doen
My Bruid, mag ek nou vir ewig soen
VERS 2
Ons Trou fotos, is geraam
ons twee lefies, is vir ewig saam
my bruid, kom langs my ingeskyf
Vandag gaan ons in die groot boek skryf
KOOR:
Ons gesiggies, in ń goue raam
ons liefies, is nou vir ewig saam
diepste liefde, wat jy vir ewig bring
diepste liefde, seel met ń goue ring
vier ons dit met ń stywe druk
vier ons dit met tonne geluk
Altyd, het ons na mekaar ge hunker
hou ons vas aan ons huweliks anker
ons huwelik is my enigste wense
Ons huweliks paar maak die mooiste mense
Eleen van Deventer Vorster
Kopie regte voorbehou
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.