Jongste aktiwiteit:

Sê my asseblief

Sê my asseblief?

Vers 1
Sê my asseblief?
my enigste hartelief
vanaf heel in die begin
het ek jou vir ewig bemin

Vers 2
Sê my asseblief?
my enigste hartelief
ons kosbare jare saam
het dit vir altyd goed gegaan

Vers 3
Sê my asseblief?
my enigste hartelief
my liefde is net vir jou
dit sal saam vir ewigheid hou

KOOR:
Wat het dan verkeerd gegaan
ek sal dit nooit verstaan
kan ons twee weer hard probeer
net vir ń tweede keer
sê my net weer asseblief?
Ek het jou innig lief!!

Eleen van Deventer Vorster
Kopie regte voorbehou




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed