Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geskiedenis"(Bladsy 35)

‘n Vergete generasie, dwaal doelloos in die nagte. Ons doen wat ons moet om op te staan sonder steun of klagte. Ons oorlewe tussen haat, selfsug, geldguurigheid en minagting. Ons dra die ankers om ons nekke met geen hoop van versagting. Geen helpende hand word uitgesteek, geen steun vir jong pilare. So sterf ons kinders […]

vader, hoor daar duiwel se geluide slepende kettings wat snags my hart verstil moeder hoor daar dood se voetstappe marsjeer heen en weer my maag stap saam boetie hoor jy die wind wat waai deur tentflappe trek tog die kombers op my nekkie vries en pyn sussie voel jy nog seer gaan vir mammie roep […]

Vyf klein klippies Vyf klein klippies het van die klipkrans afgebreek geval en gerol tot hulle in die droë lopie vassteek word deur wind en weer stelselmatig verweer terwyl reënwater hulle seisoenaal blink poleer. Vyf klein klippies was vir eeue in die rivierbed rondgespoel weggeslyt, verweer en gevorm vir een spesifieke doel eendag kom ʼn […]

PAPIEREENDE „Papiereende” noem ons dinge wat kort in die dagblaaie lawaaimaak en dan in die niet verdwyn, asof niks gebeur het nie; dis vergelykbaar met die „storm in die rooiboskoppie” wat na bewering taamlik dikwels by damessirkeltjies sou plaasvind. Niks teen die dames nie, wel iets teen die koerante, wat kunsmatig probeer om die aandag […]

Mense het geen regte nie! Daar is geen natuurlike regte wat vir mense geldig is nie. Hoe kom mens (ek, jy) daartoe om te meen dat soiets kan wees? Of beter: Hoe het die begrip tot stand gekom? Waar lê sy wortels? Ons gaan daarvan uit, „menseregte” beteken dat enkelinge ongesteurd só kan lewe dat […]

“my volk – my volk ons doen alles vir my volk” elke tweede figuur speel vir sy volk vandag in elke gesprek is “my volk” belangriker selfs as “my God” my volk is sekerlik belangrik ja – baie belangrik maar wie is jou volk my vriend elke tweede persoon is nie van jou volk oor […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed