Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geskiedenis"(Bladsy 36)

agter golwe stu stormwinde sterk op strand bulder en beef duineval wat lê agter jou vyandigheid vriend wat skuil agter jou beskuldigings vel waarom sien jy vyand tussen eie volk wat draal snags in jou sienersdrome waar sal ons hulp vandaan kom, Here as U ons nie reinig met U kosbare bloed ©Teárlach

wielnawe begin droog skreeu beesvel rieme kreun en kraak koffiebekers lawaai klingelend wielnawe begin droog skreeu osse bulk en swaai hulle sterte hoog swaai en klap die sweep wielnawe begin droog skreeu beesvel rieme kreun en kraak ©Teárlach

jare in oorlog skans en loopgraaf vol vrese kindwees daar verloor aanvalle trotseer terugveg en agtervolging oorgrens se spoorsny mortiere val neer in hinderlaag vasgevang lewens verlore reëntyd of winter beproef emosies en krag tot jou uiterste einde onverwags bevele ineens gestaak hulploos vasgevang verraad geteken in eie belang jou land gevoelloos bedrieg ©adéle

My land het wye vlaktes met grasvelde en bosveldbos, waar miershope toring en akasia hul vervies vir bobbejaan se roep. Wanneer Transvaal, gevul met stad en dorp- van Alldays en Zeerust tot Komatipoort- langs kosbaar Kruger’tuin, my lei oor helder Vaalrivier na goeie Vrystaat, nog Oranje, kuier ek in mielielande en stadsale en kerke- honderd […]

skaars vier honderd jaar gelede het geen wiel in afrika bestaan vyftig jaar terug was tv onbekend kortgolf en medium golf draadloos veertig jaar gelede kom rekenaars eers op drafstap in suid afrika aan tien jaar gelede vermeerder kennis teen een honderd persent elke jaar vandag verdubbel totale aardse-kennis nagenoeg elke drie maande van die […]

‘n Blik op Suid-Afrikaanse geskiedenis. Teen die einde van die sewentiende eeu, het Franse Hugenote die Kaap beset. Hulle het ‘n ongelooflike erfenis van geloof, Christelike uithouvermoë en opoffering gehad. Hier het hulle skuiling gesoek, gevlug na Vryheid van die Koning en Koningin. Hul “trade” was wingerde en wynkunde. …..wete dat die sin van ons […]

op my duin sit ek die lewe en versag al die harde realiteite het mos redes alle kriminele dade begin en ‘n einde alle goeie dade ontstaan mos uit liefde maar helaas gedagtes wyd oopgesper vind geen vrede daarmee nog minder elke dag se denke oor wie wat en waar getye kom en gaan stoot […]

stop – stop sê ek wat skotse boertjie is stop julle eiewaan jul muurshopie politiek stop julle onwerdige afgodsdiens staan oomblik stil en kyk hoeveel raakpunte daar is tussen jou en buurman met sy vrese slegs dan kan jy sê op ons knieë sal ons staan voor U o Vader ons het gesondig maar nou […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed