Jongste aktiwiteit:

Die filosofiese erfenis

‘n Blik op Suid-Afrikaanse geskiedenis.
Teen die einde van die sewentiende eeu,
het Franse Hugenote die Kaap beset.
Hulle het ‘n ongelooflike erfenis van geloof,
Christelike uithouvermoë en opoffering gehad.
Hier het hulle skuiling gesoek,
gevlug na Vryheid van die Koning en Koningin.
Hul “trade” was wingerde en wynkunde.
…..wete dat die sin van ons bestaan,
in ons Christelike erfenis geanker is.
Calvinisme as wortel van ons voortbestaan…
Ons erfenis van driehonderd jaar.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed