Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geskiedenis"(Bladsy 47)

IDA, die film Pole 1962: Die noviëtin, die aspirant-non Anna, is agtien en wil haar geloofde aflê en in die kerk opgeneem word, daar roep die abtesse haar in haar kantoor. Sy word aangesê om haar tante te besoek alvorens hulle haar opneem. Anna die weeskind, is as babatjie in die klooster afgegee, het agtien […]

In haar waansin wou sy ook weet wie se beeld lê dan in haar geskape — ‘n rib, wat nie heeltemal pas; stof wat stink in haar siel. Terwyl die blou in die weste goud word wens sy weerbarstig en waardigterlik – haar vonnis en sy lot is klaar verseël met die swaard van gereg […]

Vir Katrein Hierdie reis kon sy nie keer met haar vlerke trillend oopgestrek om die wieke van ‘n noordewind te vang hang sy halflyf aan haar spasies en ruimtes wat heelal om alles en almal. Met wilde woorde wat wakker lê in haar mond (om nimmermeer tot stof te keer) flap sy vere uit Walhalla […]

Is dit die Moontlikheid? In ons tyd, in ons kultuursirkel, hier in Europa is daar seker skaars nog iemand wat nie van die mag van die wetenskap oortuig is nie. Ons word reeds die een geslag na die ander opgevoed in die wete dat die wetenskap die probleme oplos waaronder die mens­heid ly, dat die […]

WIE skryf WAT, HOE maar veral HOEKOM? Bastertale Afrikaans nes Engels is ‘n bastertaal. Dit weet ons al; oor die ontstaan van Afrikaans het ons geleer dat het taal verskeie „taalpeetjies” gehad het, naamlik die Hollands van die sewentiende eeu, die destydse seemanstaal, Maleis, Frans, die Strandlopers se Khoi, Duits, Engels en al die Bantoetale […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed