Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Hemel"(Bladsy 10)

Waar die Here reendruppels rasper en die maan soos ñ melkkak grimasse maak en dan op haar louere rus het ek jou begin mis Want soos herfsstorms druis uit dié hemelkreek en grynsende wolke yl weg is my hart stukkend gebreek. Zebulon Kochk Konnichiwa Gedigte 23 November 2019

In die buitelug se gelaatsbeeld is reën in volle bloei met korrels wat afkug na die lakensvoller land en hier in my krog brilledoos beletter ek liglaaiend jou skilderlyf en stuur dit met ñ geelvlerkduif verby wolke tot in die hemelalkoof vir jou gevoelvolle potblou oog omdat jy is ingebalsem in my. © Zebulon Kochk […]

as witborswolke skreeu oor die hemel se verlanglys speel sporadiese reën ñ sagte lied. die lugkleur word al witter tóg blou in die gewelf diep soos jou oë se asuurblou met kistralle van goue piriet. omdat nét vlugtige korrels sputter potblou in lapis lazul’. *lapis lazul – ñ blou steen ©Zebilon Kochk Konnichiwa Gedigte 13 […]

my hartlam met die hemel se ommuur húíl ek dankbaar as dié aarde breedgeskouerd sy bors oop druk en God reëndruppels soos druiwekorrels op die Boland natspik, skryf ek ñ oranjeoetanrooi heifer Ja: ñ juigskreetvers as jakkelse trou ñ dankbetuiging aan jou my dierbare vrou. want bo in die Herehuis is jou woorde se mandarynsoet […]

Wie sóu ooit sê die dood hakkel sukkel selfs met duifies groet wat nog van hulle in die oë kyk en vra: “sal julle m,mmmy s,sssigg l,eeeeen?” “Kaneelduifies verkieslik!”,het Abba gesê: Viridiaan groen dons-veertjies prag en kosbaar bruin bondeltjies, “Gaan haal vir my hul oë,Azrael!” Skemerspel newel soos boos obdukies kaneelduifies geroggel sonder oë ‘n […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed