Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Kinders"(Bladsy 33)

Desperaat lê die hoop oop vir die wêreld om te sien hoe treur ñ moederhart oor haar kind se smart? En hoe lewe jy werklik wanneer die dood se kruis die waarheid vir jou wys in ñ kind se hoop vir môre? Hoeveel tyd koop jy uit as stryd se hartklop vir jou oomblikke van […]

my kinders het honger my huis is leeg en stroef vir drie dae al is daar nie kos drie kindertjies kyk met leepogies waar sal ons hulp vandaan kom vir mense is ons te skaam liewer honger gaan slaap as om iemand te vra daar is so baie van ons wie sal ons tog vra […]

smartlike tye hartverskeurend mense wat wenend ly een ter aarde bestelling op die ander slaan diep vreesbevange kinders besorgde ouers mense gestem op hoogste snaar gespan tot maksimum daaroor speel duiwel epogmakend slu deur zombies wat dansend kraai en maai strate vol rooi walle gegooi rooi getooi onder flikker vlammetjie oranje-wit-blou wat enige oomblik wit […]

ONSKULDIGE KATTEKWAAD vriende wat vrydae aande jolyt kon die kat lekker in die donker knyp *Idioom – Die kat in as die jongklomp in die doodloopstraat vir kwajongstreke bymekaar kom was musiek regte boem-boem klank dit was ‘n gelag, gedans en weer gelag saggies praat verander in duiwelsraad as hul aartappels in uitlaatpype druk want […]

KINDERS hoe sal ons weet hoe diep moet ons grou hoe sal ons maak om al die wortels van kankeragtige haat uit goeie grond te roei want sluipend lopend en sommer oornag spruit geil die leuns moordadig gedoring soms wêreldwyd vertak ek wonder dikwels en dink verlangend terug hoe onbesorg ‘n kind kleurblind kaalvoet skaterlaggend […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed