Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Mishandeling"(Bladsy 11)

Kruêlla de Wil jou feeks jy slaan met jou benerige tong hipnotiseer met jou kringetjies Disneyheks oë maak my dood tot in my lyf maar dan gryp ek my beiteltjie en beits my woorde spits en skerp bewerk my gees se weiding Shawshank Redemption deur wande van rede en verstand na ‘n fx-dimensie op ‘n […]

orakel, orakel waar skuil jou flagel weet jy is daar êrens wys my jou stert ek wil dit gryp dit uitsleep wortel en tak uitroei verwoes ek sit reg daarvoor trek jy die streep trap jy daaroor wys my jou slu kop dat ek dit kan ontbloot dit vasgryp en afsny verbrand vir altyd wys […]

waar jy in jou karretjie sit by die stopstraat in die stad met vars kosware aangekoop oral in die karretjie ingepak waaraan dink jy jong vrou wat gaan in jou gedagtes aan sekerlik net aan jou kinders of jou familie by die huis plotseling is jy nie meer daar wreed weggeraap deur barbare nou lê […]

“Goeie dôner, Emma, het jy nou wragtag gedink ek gaan jou nie herken nie?” Die woorde galm in haar ore. Sy was dan so seker dat sy dit vanaand sal vryspring. Koue rillings gly op en af met haar rug. Wanneer het dit dan alles so verander? Wie het wanneer haar vrede kom steel? Was […]

Ikonografiese song-satire Die lirieke van ‘n bestaande song (of lied, liedjie) vorm die basis van die ikonografiese song-satire. Die satiriese weergawe moet dieselfde tema weerspieël, maar mag nie die oorspronklike lirieke direk gebruik of aanhaal nie. Dit kan kommentaar lewer op die tema of die tema bevestig of selfs weerspreek. Dit is nie ‘n parodie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed