Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Ontvlugting"(Bladsy 10)

. vanoggend op my duin is ek soos soekie wat net soek soekie soek altyd na nog meer terwyl die lewe om haar blom in die pragtigste kleure . soms soek ons na meer terwyl ons reeds meer ontvang wat ons nie eens van weet nie ons is dalk selfs so inkennig dat ons die […]

Kom kuier vir my, dan skink ons ‘n glasie chardonnay tussen jou en my – ons vergeet die verlede en fokus net op die hede. Ek verlang na ons koffiekuiers by die Mall ons sorglose tye van koukus en klets oor wêreldsake en lewensprobleme die deel van talle hartsgeheime. Ek mis ons uitspantye by Buffelspoort […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed